Presisieboerdery was ’n paar jaar gelede nog ’n redelike onbekende term in veeproduksie. Deesdae se wisselvallige reënval, hoë insetkoste en lae winsmarges veroorsaak egter dat presisieboerdery noodsaaklik is vir enige veeboer. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met JW van Niekerk, tegniese adviseur van Afgri Veevoere, oor presisieboerdery in veekuddes en hoe belangrik dit geword het.  Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.