In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Lise Roberts met die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ivan Meyer, oor die 2019 Prestige Agritoekennings. Luister nou na die onderhoud.  

Daar is ook ‘n gesprek met Johan Steyn oor sy boerbokstoet en waarom hy so lief is vir dié ras. Luister nou na die onderhoud.  

Hennie Maas bring soos altyd op ‘n Maandag vir ons die jongste veilingsnuus. Luister nou na die onderhoud.  

Marianna Purnell gesels op haar beurt oor die Agbiz Grain-simposium wat in Augustus in Pretoria plaasvind. Luister nou na die onderhoud.  

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.