Protek is vanjaar as Obaro se verskaffer van die jaar aangewys. Nic Bronkhorst van Obaro vertel op RSG Landbou meer oor dié toekenning. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.