Daar is talle plae wat kan voorkom op sitrus in Suider-Afrika. Sitrusplaagbestuur is dus een van die mees dinamiese aspekte tydens die voor-oes produksie van sitrusvrugte. Pieter Dreyer van Laeveld Agrochem gesels in 16 Oktober se Grootplaas met ons oor die invloed wat plae op sitrus het, en hoe dit beheer kan word. Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Alwyn Barnard van Nutri Feeds, oor hul betrokkenheid by ALFA.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas