Makadamiaproduksie in Suid-Afrika het oor die afgelope paar jaar met rasse skrede gegroei. Ons kuier in 4 September 2019 se Grootplaas saam met Lizel Pretorius van Makadamias Suid-Afrika. Sy brei ‘n bietjie uit hieroor.

Daarna kuier dr Elsie Cruywagen van die Landbounavorsingsraad in die ateljee. Sy lig ons in oor plantsiektes, hoe dit versprei, en die invloed wat dit op produksie en winste kan hê.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas