Die beoordeling van Angorabokke by die Nasionale Jeugskou, was iets om te aanskou.  In 21 Desember 2017 se aflewering van RSG Landbou gesels Carin Venter met Esna le Roux en Hans Greeff daaroor.  Daar is ook ‘n gesprek met Desireé van Heerden van Syngenta wat onlangs ‘n toekenning gekry het vir haar werk op die herfskommandowurm. Daar is ook ‘n gesprek met Dr. Narissa Pienaar van Sumati Vet Dierekliniek oor geslagsiektes onder beeste. Soos gewoonlik op ‘n Donderdag, gesels Johan van den Berg van Santam Landbou oor Weerwaarhede en dié keer praat hy oor weerstasies. Luister nou na die gesprekke.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here