Een van die heerlike gesprekke wat die afgelope jaar in RSG Landbou uitgesaai is, was die een oor kaasmakery met Dean Lategan en Ashley-Anne May van Latana-kaas.  Luister 26 Desember 2017 as hulle oor hul vaardigheid gesels.  Daar is ook ‘n bydrae met die Toyota Agri SA Jongboer van die Jaar, Jaco Strauss. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here