Rudi Kuschke van Klein Karoo Saad Bemarking gesels op RSG Landbou oor aangeplante weiding en bemesting, asook die nodigheid van chemiese bemesting as vee die veld in elk geval bemes. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.