Dr Hendrik Smith, ’n bewaringslandbou-fasiliteerder by Graan SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die belangrikheid van bewaringslandbou, volhoubare graanverbouing en die toenemende holistiese benadering van geenbewerking. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.