Charné Wilhelmi van die aasvoël-bewaringsorganisasie, VulPro, praat met RSG Landbou-luisteraars oor die bewaring van aasvoëls en die belangrike rol wat hierdie voëls in die natuur speel. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.