Radio: Die voordele van voersorghum

1524

Petrus van Rooyen, verkoopsbestuurder by Pannar in KwaZulu-Natal, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die talle voordele van voersorghum as ’n droogtebestande gewas wat ook as kuilvoer, staandehooi, “green chop” en weiding benut word. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.