Die waarde van landbougrond is die laaste tyd ’n belangrike besprekingspunt. Frikkie Maré van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor die faktore wat die waarde van landbougrond bepaal. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.