Frans van Eden gesels met RSG Landbou-luisteraars oor besigheidskwessies in die landbou en hoe die doeltreffendheid van werknemers in boerdery verbeter kan word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here