Die besigheidsontwikkelingsbestuurder van Noobswitch, Michelle van der Vyver, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor landbou-opleiding en dié organisasie se doelwit om die gaping tussen universiteite en die landboubedryf kleiner te maak. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here