Sollie Potgieter van Burkea Wild naby Vaalwater vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor hulle gunsteling wildspesie, Livingstone-elande. Hy meen dat elandvleis ’n gereg is wat elke Suid-Afrikaner behoort te geniet. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here