Die moringa-plant, met sy hoë ystervlakke, is stadig maar seker besig om sy plek in die mark te vind as ’n nuwe superkos vir gesondheidsredes. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Arné Verhoef van HempHub oor die eienskappe en gebruike van hierdie vreemde plant. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.