Richardt Venter, koördineerder van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, praat op RSG Landbou oor dié kompetisie se toenemende gewildheid en die uitstekende inskrywings wat dit vanjaar opgelewer het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here