Radio: Kyk uit vir dié dieresiektes

0
327

Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor dieresiektes waarvoor produsente in 2018 op die uitkyk moet wees, veral in die oorgangstyd van somer na herfs. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here