Johan du Pisanie, ’n kredietrisikobestuurder by Absa, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor skuldbestuur by boere, asook die verskil tussen goeie en slegte skuld. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.