Frits van Oudtshoorn van Africa Land-Use Training vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor veldbestuur en inheemse grasse, asook hoe dit gebruik kan word om beskadigde veldweidings te herstel en die drakrag te verhoog. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.