Rico Basson, besturende direkteur van VinPro, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor dié organisasie se nuwe handelsmerk en die feit dat die kleinste oes in twaalf jaar aangeteken is. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.