Dr Didi Janse van Rensburg, hoof-staatsveearts by die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die beheer en voorkoming van hondsdolheid. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.