Henk Crafford van Agricol gesels met RSG Landbou-luisteraars oor Japannese radyse, wat grondvog doeltreffend kan benut en ook as ’n beskermer daarvan kan dien. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.