Radio: Weiding-bewaringsprojek by Matatiele

737

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, was deel van ’n mediagroep wat deur die WWF Nedbank Green Trust genooi is om die Matatiele-gebied in die Oos-Kaap in November te besoek. Sy het met Sissie Matela, direkteur van Environmental and Rural Solutions, oor opheffingswerk gesels, asook met Yvonne Verrall, bemarkingsbestuuder van die Nedbank Green Trust, oor hulle betrokkenheid by die Matatiele weiding-bewaringsprojek. Luister nou na dié gesprekke.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.