Kyk weer 26 Oktober 2018 se Grootplaas wanneer ons fokus op veesiektes en werkgewers se regte.

Veesiektes kom nie as geïsoleerde of losstaande gevalle voor nie, en die verspreiding van hierdie siektes kan ernstige gevolge vir veeproduksie en uitvoere hê. Ons gereelde gas en bekende veearts, dokter Faffa Malan, vertel ons meer oor siekterapportering en hoekom dit so belangrik is. Daarna kuier Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie in die ateljee. Hy gesels onder andere meer oor werkgewers se regte.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas