Die noodsaaklikheid van fosfaataanvullings vir optimale produksie en reproduksie by beeste en skape op groen weidings, kan nie geïgnoreer word nie. Om nie fosfaat aan te vul nie, kan die veeboer uiteindelik duur te staan kom. Dr Vlok Ferreira van RCL Foods gesels op Grootplaas van 2 Oktober 2018 meer hieroor.

Inhoudsborg: RCL Foods

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas