Wouter de Wet van RCL Foods gesels op RSG Landbou oor dié maatskappy se onlangse verkryging van Driehoek Voere. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.