Estimated reading time: 3 minutes

The October 2021 editions of Stockfarm and Veeplaas are now available as interactive e-magazines. Simply click on the magazine title above to view and purchase the digital version. For the September 2021 editions of Stockfarm and Veeplaas, click here.

Read Stockfarm in October

Farming, especially farming in tandem with the veld and nature, is no easy feat, especially in South Africa. This while challenges and limitations, which have a huge influence on grazing quality and animal production, are mounting by the day.

In its October edition, Stockfarm tackles key grazing management principles and focusses on those aspects needed to cultivate a conservation mindset, convert energy into a sellable product without incurring extra costs, and keep your veld and bottom line healthy. Also included are articles on shearing shed design, optimal rumen development for improved heifer performance and the Santam Agriculture National Silage Competition.

Also look forward to the following articles:

  • Rainfall outlook and climate change: Be sure to plan ahead.
  • Recreating mining towns: Establishing alternative economies through agriculture.
  • 52nd SASAS congress a virtual success.
  • Oom Schalk talks … trailers built for sheep.
  • Cover crops and soil health.
  • Silage crops (Part 4): Baled silage.
  • Marbling: What you should know.
  • Preparing bulls for the breeding season.
  • Mediation can contribute to sustainable relationships on the farm.
  • And much more!

Get your copy of Stockfarm from your nearest retailer or become a subscriber today! To subscribe phone Beauty Mthombeni on 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941 and we will get back to you. The magazine is also available at www.magzter.com and can be downloaded as an interactive flipbook at digimags.agriorbit.com.

Lees Veeplaas in Oktober

Oktober is tradisioneel ‘n mooi maand en orals word dit groen. Maar die lente en vroeë somer het sy eie stel uitdagings. Gegewe die brande wat groot dele van die land geteister het, veral die Vrystaat en Noordwes, is daar kommer oor die beskikbaarheid van weiding en water raak ‘n belangrike en skaars kommoditeit. Hierdie uitgawe van Veeplaas fokus op weidings en weidingsbeskikbaarheid, maar ook op talle aspekte wat belangrik is vir die bestuur van die eerste warm maande op die veeplaas.

Goeie weidingsbestuur maak volhoubare produksie moontlik, en die omgewingsvoordele van goedbestuurde weidings is legio – van verminderde gronderosie, verhoogde lug- en watergehalte, groter diversiteit, lewenskragtigheid en plantproduksie, tot verbeterde grondbedekking en -struktuur om reën en besproeiingswater meer doeltreffend te benut. In dié maand se uitgawe van Veeplaas, kyk kenners in diepte na weidingsbestuur in Suid-Afrika. Wat is die stand van ons weidings en is ons veeboere werklik bewaringsingesteld of nie?

Sien ook uit na artikels oor:

Kry jou uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is nou ook as ’n interaktiewe aanlyn-blaaiboek beskikbaar. Die huidige uitgawe kan by www.magzter.com of digimags.agriorbit.com aangekoop word of jy kan op die PDF-weergawe inteken. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 vir meer inligting.