In 1 Mei 2018 se Grootplaas val die kollig weer op die praktyk van bewaringsboerdery. Al hoe meer boere besef deesdae die waarde van die behoud van grond en alles wat daarmee saamgaan, nie net vir die grond se onthalwe nie, maar ook vir die boerdery se bankbalans. Bewaringsboer, Cobus van Coller, deel sy insigte.

Daarna gesels ons met een van Vrystaat Landbou se jongboer van die jaar-finaliste, Reece Dedwith, oor sy boerdery en wat hy uit dié kompetisie geleer het.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas