Renosters was die afgelope dekade hoog op die prioriteitslys wat bewaringsake betref, en met goeie rede! ‘n Bekende gesig, Bonné de Bod, bring ons in 30 Januarie 2020 se Grootplaas op hoogte van renosterstropingsyfers en wat die toekoms vir renosters inhou.

Daarna kuier twee veeartseny-studente van die Universiteit van Pretoria in die ateljee. Hulle gesels oor ‘n unieke inisiatief teen die uitwissing van renosters.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.