Om die produksie van veilige en gehalte melk asook optimale kuddegesondheid en etiese dieresorgpraktyke op melkplase te verseker, bied die Melkprodusente-organisasie jaarliks rentmeesterskaptoekennings aan. Hierdeur kry boere erkenning vir hul boerderypraktyke. Barbara Bieldt van dié organisasie gesels in 6 April 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.
Daarna gesels Corné Louw van Graan SA weer graansake.
Nuusborg: Nutri Feeds