In Grootplaas van 9 Oktober 2019 betree ons die wêreld van reptiele. Vir party van ons is dit vreesaanjaend en vir ander ‘n wonderlike toevoeging tot die natuur. Hiral Naik van BirdLife SA gesels oor hierdie diere se rol in die natuur en waarom dit so belangrik is om reptiele te bewaar en verbruikersopvoeding te doen.

ALFA 2019 is nog op almal se lippe en Nutri Feeds was een van die maatskappye wat vanjaar weer prominent by dié vee-ekspo was. Kyk na ‘n insetsel hieroor.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas