Ons lewens word by die dag besiger en boedelbeplanning word dikwels agterweë gelaat. Shikshah Dowlath-Singh van Old Mutual verduidelik op RSG Landbou wat boere in ag moet neem wanneer dit by boedelbeplanning en testamente kom. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here