In 9 April 2018 se uitsending van Grootplaas, gesels Elsa Esterhuizen met Phillip du Preez van Old Mutual oor risiko en die bestuur daarvan. Risiko het verskeie gedaantes en kan, veral in ‘n bedryf soos die landbousektor, ‘n onderneming maak of breek. Dit speel uiteindelik ‘n beslissende rol in enige produsent se volhoubaarheid en winsgewendheid.

Programborg: Old Mutual

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas