Die landbousektor gaan toenemend gebuk onder risiko, en die bedryf gaan ongelukkig nooit hiersonder wees nie. Die bestuur van risiko is egter ‘n aspek wat die sukses van ‘n boerdery kan maak of breek. MC Loock van Standard Bank gesels in 24 Junie 2019 se aflewering van Grootplaas oor risiko en risikobestuur in die landbousektor. Ons hoor ook watter bystand banke in dié verband kan bied. 

Inhoudsborg: Standard Bank

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas