Boerdery is ’n sakeonderneming en boere is eintlik risikobestuurders. Philip du Preez van Old Mutual Insure verduidelik vir RSG Landbou-luisteraars wat risiko’s is en hoe dit bestuur kan word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.