‘n Opspraakwekkende en verseker ook ‘n hartseer kwessie in Suid-Afrika, is die voortdurende stroping van renosters. Ons gereelde gas, Bonné de Bod, ‘n kampvegter vir die voortbestaan van dié spesie, kuier weer in die Grootplaas ateljee om ons op hoogte te bring van sake in die verband. Daarna gesels ons met Dr. Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie, oor die risikofaktore waaraan melkprodusente blootgestel word.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas