Die lewe, en dan meer spesifiek die lewe op ‘n melkplaas, is ‘n voortdurende proses van blootstelling aan risiko’s. Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie (MPO) oor die risiko’s waarna melkboere moet oplet. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.