Dit is algemene kennis dat risiko’s hand aan hand loop met landbouproduksie. Dawie Maree van FNB Landbou gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor onder andere politieke, ekonomiese, klimaats- en biosekuriteitsrisiko’s, en hoe om dit te bestuur. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.