Daar heers tans groot kommer oor die stompneuskewer wat hom in bome in Suid-Afrika begin tuismaak het. Hierdie kewer kan veral groot skade aan vrugteboorde veroorsaak. Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye vertel ons in 30 April 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor. Daarna kuier Gregory Smith van Agri SA by ons in die ateljee, om oor ‘n samewerkingsooreenkoms tussen Agri SA en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikerverenigings te gesels.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas