Die watervoorsieningsprobleem in Suid-Afrika raak al groter en kan volgens kenners op ‘n ramp afstuur. Heinrich Hattingh van Agri600 gesels in 31 Januarie 2020 se Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Koos van der Ryst van die Rooivleisprodusente-organisasie in die ateljee, om oor uitdagings in die bedryf te gesels.

Inhoudsborg: Agri600

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.