Lourens Erasmus, president van die Inheemse Veldboktelersgenootskap, is eerste aan die woord in Maandag se aflewering van RSG Landbou. Hy gesels onder andere oor ons land se interessante inheemse veldbokke. Luister nou na dié onderhoud.

Wat presies is ‘n serwituut en wat is die verskil tussen ‘n persoonlike en ‘n grondserwituut? Tiaan Koen van VDT-prokureurs gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Veearts Netwerk stel vir 2020 ‘n nuwe plan met talle voordele vir die veeboer bekend. Dit sluit dragtigheidsondersoeke deur ‘n veearts in. Dr Danie Odendaal vertel vir Hennie Maas meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Landbouweeklad Boerekos.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.