In Donderdag se program van RSG Landbou gesels Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, oor die huidige somergraan-aanplantings. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna word daar verder gesels oor boerekos. Arina du Plessis, kosredakteur van Landbouweekblad, vertel meer. Luister nou na dié onderhoud.

Frans de Klerk ‘n onafhanklike tegniese analis brei uit oor die beweging van verskeie kommoditeite die afgelope jaar. Hy verduidelik ook waarom pryse as gevolg van die droogte nie deur die dak gaan nie. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Landbouweeklad Boerekos.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.