Waarom is aktiviste so teen die gebruik van glifosaat en wat is die grootste mites wat daaroor bestaan? Dis waaroor prof Charlie Reinhardt van die Department Landbou-ekonomie en Agronomie aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, in Donderdag se RSG Landbou gesels. Luister nou na die onderhoud.

Theresa Franken van Rosemary Hill vertel waar die naam kakiebos vandaan kom en hoe die plant, wat eintlik as ‘n onkruid gesien word, deesdae gebruik kan word. Luister nou na die onderhoud.

Daarna praat Hennie Maas met prof HO de Waal van die Universiteit van die Vrystaat se predasiesentrum. Luister nou na die onderhoud.

Johan van den Berg van Santam Landbou praat soos oudergewoonte weersake. Luister nou na die onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.