Maandag op RSG Landbou kuier ons saam met Koos du Pisanie en die Doornfontein Boereverening op Prieska om meer oor die Meatmaster-skaapras uit te vind. Luister nou na dié onderhoud.

TLU SA het verlede week ‘n veldtog bekendgestel om die belastingwet ten opsigte van veiligheidsuitgawes te verander. Johannes Stoker het tydens die perskonferensie hieroor gesels. Luister die onderhoud op RSG Landbou om meer hieroor uit te vind.

Jannie Strydom van Agri Wes-Kaap brei op RSG Landbou uit oor hulle hulp aan kerkleiers in die Laingsburg-omgewing. Luister nou na dié onderhoud.

Jannie de Villiers van Graan SA kuier weer in die RSG Landbou-ateljee. Hy brei uit oor die volgende seisoen in sy lewe. Luister nou na dié onderhoud.

Hennie Maas is oudergewoonte op sy pos met die weeklikse veilingsnuus. Luister nou na dié onderhoud op RSG Landbou.

Luister hier na nog onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

#Landbou #Radio

Plaas Media, an independently owned agricultural media house in South Africa. It is the only agricultural media house to offer a true 360-degree media offering to role-players in agriculture. Its entire portfolio is based on sound content of a scientific and semi-scientific nature.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 4:30 tot 4:59, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied en deur Hennie Maas geredigeer.