Hoe voedselseker is Suid-Afrika en tot watter mate is ons selfvoorsienend? In Maandag se RSG Landbou gesels dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels dr André Beytell van Mbombela oor hoe bosluise beheer kan word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daar is ook heelwat nuus oor veilings wat reeds hierdie week plaasvind. Hennie Maas vertel meer. Nelius Ferreira brei uit oor die Feffero Bonsmaras-produksieveiling. John Rafferty gesels weer op sy beurt oor die Brangus-produksieveiling. Luister nou na hierdie lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Nutri Feeds

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.