Vir ‘n veeprodusent om sy inkomstepotensiaal te verhoog, is dit nodig om te fokus op die reproduksietempo van vee. Dr Francois van de Vyver van Nutri Feeds gee raad hieroor in Dinsdag se program van RSG Landbou. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dierewelsyn en veral die welsyn van vee, het die afgelope tyd heelwat aandag geniet. Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap gesels in RSG Landbou oor dié onderwerp. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Daleen Potgieter aan die woord. Sy verskaf inligting oor die Sussex nasionale veiling wat op 13 Augustus plaasvind. Luister nou na hierdie onderhoud.

Stan Jerling sluit die program af met sy bydrae oor ou trekkers. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Nutri Feeds

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.