Sybokhaar SA se eerste veiling van die nuwe seisoen vind op 11 Februarie plaas. RSG Landbou se medewerker in die Oos-Kaap, Carin Venter, gesels in Dinsdag se program met Riaan Marais – hy is die media-kommunikasiebeampte van Sybokhaar SA. Luister nou na hierdie onderhoud.

Klimaatsverandering en die impak op landbou is nog ‘n onderwerp van bespreking, met Karien Erasmus van Promethium Carbon. Luister nou na hierdie onderhoud.

Soos oudergewoonte op ‘n Dinsdag is daar ‘n gesprek oor trekkers. Deel 4 van ons reeks oor trekkers met Stan Jerling word vandag gehoor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels Hennie Maas met Rykie Visser van Agrinet, oor watter nuwe hulpmiddels daar vir melkboere bestaan. Luister nou na hierdie onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.