Al hoe meer garsprodusente ondervind weerstand teen middels wat vir onkruid gespuit word. Die LNR Kleingraan op Bethlehem doen navorsing hieroor en Hestia Nienaber praat in Donderdag se RSG Landbou oor die onderwerp. Luister nou na hierdie onderhoud.

Die 2018 wildboer van die jaar, George Potgieter, gesels met Hennie Maas oor huidige uitdagings in die wildbedryf. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna is Johan van den Berg aan die woord. Hy gee terugvoer oor die weer en Chris Derksen is op sy pos met die jongste vleispryse vanuit die Vrystaat. Luister nou na hierdie onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.