Die Bloemskou vind vanjaar vanaf 24 April tot 2 Mei by die Bloemfontein skouterrein plaas. Daar is 23 kampioenskappe wat in die perde-, kleinvee- en beeste-afdelings aangebied word. Die hoof uitvoerende beampte van die Bloemskou, Elmarie Prinsloo, praat in Woensdag se RSG Landbou hieroor. Luister nou na hierdie onderhoud.

Dan is daar nuus oor die jongste wolpryse vanaf veilings in Port Elizabeth. Luister nou na hierdie onderhoud.

Daarna gesels Enslin Nel van VDT Prokureurs oor skuld en skuldeisers, en die regsposisie van boere wat betref die hantering van hierdie uitdaging. Luister nou na hierdie onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Pioneer

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.